ek sê …

ek sê …

THE END … Na ’n goeie fliek kan hierdie woorde so ’n antiklimaks wees. Bittersoet. Jy is spyt dis verby, maar darem het jy ʼn sak vol inspirasie vir wanneer ʼn reënerige dag opduik.

En dis hoe my hart vandag voel. Dit is die einde. My laaste redakteursbrief. Ek het dit tot op die laaste nippertjie uitgestel omdat daar net hopeloos te veel is om te sê.

Julle was die inspirasie agter elke toekenning wat FINESSE die afgelope sewe jaar ontvang het.

Lees meer …

eksklusief op die WEB

Pippa: “Ek is normaal!”

2010/11/04 bygevoeg om 11:55

Nadia Valvekens is elke aand op ons TV-skerms te sien as die oulike Pippa wat die aandag van meer as net een donkerkopman trek.

Brümilda se een word toe tien

2010/10/12 bygevoeg om 9:01

Dié statige en elegante vrou was tuis in almal se woonkamers as Louwna Edwards. Maar die einde van Egoli was nie die einde van haar loopbaan nie!

Cindy se voelgoed-geheime

2010/10/12 bygevoeg om 8:52

Het jy al gewonder hoekom is Cindy Nell se oë so mooi verleidelik? Kyk hier na haar praktiese wenke oor “eyeliner”.

Ek het keer op keer opgestaan … selfs sonder bene!

2010/06/21 bygevoeg om 7:57

Francois Zietsman was 30 jaar gelede in ’n motorongeluk waarin sy kop oopgebars het. Sy gesig is ook vergruis en hy het sy regteroog verloor het.

top STORIES

Kry ’n platter magie…dis maklik!

2010/11/04 bygevoeg om 11:34

Min vroue word met ’n strykplankmaag gebore. Hulle kry dit van ure in die gym … of soms onder die mes! Maar hierdie somer kan jy ook met jou abs spog – sonder al die gesweet en gesny! Lees hier hoe.

Skenk ‘n boek

2010/10/12 bygevoeg om 8:29

As jy en jou man in ’n klein kamertjie sonder lopende water moes bly, sou God se Woord dalk ook jou enigste redding kon wees.

Gaan na www.skenknboek. co.za en skenk ’n Bybeldagboek aan iemand met behoefte.

Soek die varkie wen R6 000

2010/10/07 bygevoeg om 13:45

Een gelukkige leser kan die spaarvarkie PLUS die R6 000 kontant daarin wen!

Dis tyd dat jy weet!

2010/08/17 bygevoeg om 9:54

Dit gebeur elke maand. Dat minstens een wit babatjie op ʼn ashoop gekry word, in Onderstepoort Pretoria. Dit is maar net een van die gruwelike gevolge van armoede in Suid-Afrika. Pasgebore babas word letterlik weggegooi.