-50%

e-Finesse subskripsie


Jou gunsteling tydskrif, FINESSE, is deesdae ook aanlyn beskikbaar. Ideaal vir jou wat meer tyd voor jou rekenaar deurbring as op jou rusbank.  Kry dit ook spesiaal vir jou vriendin, sussie of dogter wat in vreemde lande woon en smag na inspirasie in AFRIKAANS.

 

R104.70 R209.00 / jaar

Jy kan ook ’n spesiale persoon bederf deur haar vir ’n jaar (6 uitgawes) op e-Finesse (digitale uitgawe) in te teken. Jy spaar 50% op die winkelprys en betaal slegs R104,70, dit is R17,45 per uitgawe.

SKU: e-finesse 6 uitgawes Kategorie: